Friday 9 October 2015

Veertig Dae

Een dag lank geleede in 'n sprokies land was daar 'n groot fees wat gehou was waar all die die mense in die koninkryk genooi was almal van die klienste muise en engele tot die grootste avataars en mosnters in die land. Die fees was oor vriende en pret voor dat almal moet hulle kop op n blok moet sit om an die einde van die jaar die groot draak moet veg. Die fees was genome Veertig Dae.

Die Farao en sy vriende het lekker gestaan en geklets toe een van sy vrede krygers na hom toe gestorm het in 'n panike staat waar hy skaars eits kon se. Farao vra toe vir hom wat is fout ? Hy skree uit julle kom , julle kon die kwaaie narre en swart engele! Al die wesen het gehoer en begin stress en hardloop vir veiligheid.

In 'n sterk stemtoon antwoord die Farao en se " Hippie hardlloop en gaan roep die ander vyf voogde nou" die arme siel vlieg daar weg. Na 'n paar omblikke virskyn die 5 Voogde. Die wonderlike Minnie Muis, asemrowende Cleopatra, Franse spioen Sheree ,die talentvolle Indiese en wyse Elf saam met die Farao reg om hulle land te beskerm van die groot draak se donker volgelinge.

woorde: 210






No comments:

Post a Comment