Jaar vir jaar gaan duisende matriekulante daar deur. Die gevreesde matriek eind eksamen. Sommige mense dink dat dit n mors van tyd is om jou matriek eksamen te slaag maar ongelukkig in vandag se tye kan n mens niks doen sonder daardie stukkie papier nie.
Vandag kan ek simpatiseer met al die matriekulante. Ek het self in my matriek jaar op n punt gekom waar ek net wou moed opgee. Die druk wat op n mens geplaas word is net te veel. Dit voel of die hele wereld op jou skouers is. Jy is moeg en gedaan maar n groot verligting wanneer jy aan die einde van die eksamen jou uitslae kry. Al die harde werk se swoeg en sweet was die moeite werd.
As ek terug dink aan my matriek jaar sal ek dit defnitief weer oor doen. Behalwe vir die eksamen het die jaar in n oog wink verby gevlieg. Kampe, veertig dae vierringe, matriek afskeid en as jy weer kyk is jou jaar verby. So al advies wat ek vir voornemende matriekulate kan gee is geniet elke oomblik want as jy weer kyk is jou matriek jaar net n herinnering.
woorde: 193
Friday, 16 October 2015
Friday, 9 October 2015
Veertig Dae
Een dag lank geleede in 'n sprokies land was daar 'n groot fees wat gehou was waar all die die mense in die koninkryk genooi was almal van die klienste muise en engele tot die grootste avataars en mosnters in die land. Die fees was oor vriende en pret voor dat almal moet hulle kop op n blok moet sit om an die einde van die jaar die groot draak moet veg. Die fees was genome Veertig Dae.
Die Farao en sy vriende het lekker gestaan en geklets toe een van sy vrede krygers na hom toe gestorm het in 'n panike staat waar hy skaars eits kon se. Farao vra toe vir hom wat is fout ? Hy skree uit julle kom , julle kon die kwaaie narre en swart engele! Al die wesen het gehoer en begin stress en hardloop vir veiligheid.
In 'n sterk stemtoon antwoord die Farao en se " Hippie hardlloop en gaan roep die ander vyf voogde nou" die arme siel vlieg daar weg. Na 'n paar omblikke virskyn die 5 Voogde. Die wonderlike Minnie Muis, asemrowende Cleopatra, Franse spioen Sheree ,die talentvolle Indiese en wyse Elf saam met die Farao reg om hulle land te beskerm van die groot draak se donker volgelinge.
woorde: 210

Friday, 2 October 2015
Die Rooitpyt
Dit was 'n pragtige somers dag. 'n Dag wat propvol opwinding was saam met die gevoel van naarheid van die senuwees wat in skop. Die luukse motor deur gaan oop... Ek haal diep asem en kilm uit. Al wat jy kan hoor is ouers wat kilphard skree en hande klap saam met die verblindende flitse van die kameras.
Ek en my metgesel stap hand in hand op die rooitapyt na die saal toe. Soos ons aan stap ruik jy net die geur van vars blomme en die heerlikste kos reuke wat n mens sommer honger maak.
Ons loop met groot glimlagte op ons gesigte en kyk skaam rondom ons. Die ouers klap en skree nogsteeds en ons onderwysers staan reg soos soldate om ons te verwelkom met komplimente en verversings. Die drankies wat ons ontvang het was suikersoet en yskoud dit het gehelp om van al die senuwees ontslae te raak.
n Koel windjie het oor ons gewaai terwyl ons verder in die saal stap. Die saal was fantasties op gemaak en het soos n prentjie uit 'n sprokiesverhaal gelyk. Blomme, vere saam met elegante krystalle en diamante skitter orals waar jy kyk. Stom geslaan oor die pragtige saal dink ek in my gedagtes dat dit seker is hoe dit moet voel om n bekende film ster te wees.
woorde 219

Subscribe to:
Posts (Atom)